EKONOMIESE HOENDERKERRIE VIR 50

Lewer 50 porsies.
BOEREKOS | GROOTMAATRESEPTE


Dié kerrie bevat geen groente nie. Jy kan dit ver rek deur blokkies aartappel (of patat) en gemengde groente by te voeg. Jy sal dan net ’n bietjie meer water moet byvoeg vir die groente om in gaar te word. 250 ml olie, vir braai 9 kg hoenderstukke...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans