VERSUIKERDE SPRINGMIELIES

BOEREKOS | KINDERTAFEL


Suikersoet lekkerte, maar die heel beste is as jy dit maak met gesoute springmielies. Daardie soet-sout smaak maak dat jy nie kan ophou eet hieraan nie. 15 x 250 ml gesoute springmielies, ■ gespring 827 ml versiersuiker Ongeveer 125-150 ml kookwater...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans