Basaarpoeding is net nie dieselfde sonder ’n goeie porsie vla bo-oor nie. Hierdie resep is vinnig en maklik en maak genoeg vir ’n klein skare.

BOEREKOS | POEDINGTAFEL


KONDENSMELK-KITSVLA 300 ml vlapoeier 125 ml koue water 2 liter kookwater 3 ml sout 2 blikke (380 g elk) kondensmelk 10 ml vanieljegeursel Maak die vlapoeier met die koue water aan tot ’n gladde pasta (voeg nog ’n bietjie water by as die koue...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans