Bok sehoenderpot

Die gepraat op kantoor oor basaarkos het Boerekos- teksredigeerder ALETTA PRETORIUS-THIART se gedagtes ver laat terugloop na wonderlike tye saam met haar ouers om ’n vuurtjie en haar pa se befaamde hoenderpot.

Foto’s: VERSKAF
BOEREKOS | SLOTWOORD


As ek aan ’n basaar dink, dink ek nie aan kerrie-enrys, jaffels en basaarpoeding nie. Om die waarheid te sê, basaarpoeding is vir my ’n erg grillerige saak. Daai bakkies vol skeppies van verskillende drillerige poedings is voorwaar ’n onding! Nes...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans