Les jou dors by die Plaaskombuis

Besoekers aan Syngenta en Boerekos se Plaaskombuis het nie net ’n keuse van heerlike etes nie. Daar is ook besonderse nie-alkoholiese drankies om te geniet.

twoinabush.co.za @twoinabushrooiboscordial
DRANKIES | BOEREKOS


TWO IN A BUSH Vriendinne en mede-eienaars van Two in a Bush, Marie-Louise Oosthuizen (links) en Hetta van Deventer-Terblanche. Vertel ons meer oor julle produk, ’n unieke rooibosaanmaakkoeldrank. TWO IN A BUSH is ’n bekroonde, veelsydige...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans