Angus-vleis is gehaltevleis

Danksy telers se ywer deur die dekades om vleis van gehalte te produseer, is Angus-vleis vandag bekend om sy goeie marmering, sagtheid en sappigheid.

BOEREKOS | ANGUS


Die Angus is die grootste beesras ter wêreld. Die eerste beeste van dié Skotse ras is al meer as honderd jaar gelede (in 1895 om presies te wees) na SuidAfrika ingevoer, juis met die doel om die vleisgehalte van inheemse beesrasse te verbeter. “Ons...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans