TOOR MET MALUVARKMAALVLEIS

Varkmaalvleis is bekostigbaar, geurig en gou gaar. Vra jou slagter vir MALU-varkmaalvleis en maak in ’n kits hierdie mondwaterlekker etes daarmee.

BOEREKOS | MALU


Varkmaalvleispastagebak 1 pak (500 g) penne-pasta 15 ml olyfolie 1 ui, fyngekap 15 ml fyngekapte knoffel 1 kg MALU-varkmaalvleis 1 fles (600 g) tamatie-en basiliekruid-pastasous 1 blik (410 g) gekapte tamaties 15 ml droë gemengde kruie 15 ml droë...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans