ONTMOET ONS KOSVENNOTE

’n Sjef se kos is net so goed soos die gehalte-bestanddele waarmee gewerk word. Daarom gaan die kos in ons Plaaskombuis-restaurant smullekker wees, want ons vat hande met die beste in die bedryf.

SYNGENTABOEREKOSPLAASKOMBUIS | BOEREKOS


Sparta is ’n familieonderneming onder familiebestuur met diep landbouwortels wat meer as ’n eeu terugstrek, en ’n leier op die gebied van plaas-tot-verbruiker-naspeurbaarheid van beesvleis in Suid-Afrika. Die maatskappy se visie was nog altyd nou...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans