Soetesopies

Suid-Afrika het ’n trotse soetwyntradisie – selfs Napoleon kon daarvan getuig. Ons het gaan kyk wat in dié kategorie aangaan, en was opgewonde om uit te vind die plaaslike ‘soetes’ is veel meer as nagmaalwyn of bloot ’n knertsie teen die koue.

Artikel: LUCILLE BOTHA Foto’s: VERSKAF Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Kosfoto’s: LEE SCHWAGELE
BOEREKOS | WYN


Hanepoot, heuningpot Hier iewers op universiteit was ons ’n klomp vriende wat in die wintervakansie op die Oranjerivier gaan roei het. Die sonnige dae op die rivier was luilekker, maar dit kon geniepsig koud raak in ’n slaapsak op die rivieroewer...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans