Stap 3

Die Koek


Maak kartondakkie so groot soos jy verkies sodat dit stewig op koek pas. Trek karton oor met tinfoelie en sit bo-op versierde koek. Bespuit kartondak met oorblywende versiersel sodat dit by die huisie aanpas.

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans