Stap 4

Die Koek


Halveer wafelkoekies oorlangs met ’n skerp mes sodat jy twee dunner koekies het. Pak in dakteël-patroon op kante van die dakkie. Versier res van koek met lekkergoed. Spuit versiersel rondom koek en druk suigstokkies daarin.

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans