Loop die plank

Speelspeel Maak Dit Self


Laat sny by jou ysterwarewinkel ’n dik plank van sowat 1,5 m lank en 30 cm breed. Plaas twee houtkratte van sowat 30 cm hoog aan weerskante van die houtplank. Blinddoek kinders en laat hulle oor die plank stap terwyl die ander kinders hulle help.

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans