Dis ’n reënboog!

Aan die punt van die reënboog is dit hééltyd partytjietyd. Daar is jy verseker van lekkergoed en hope pret soos inkleur, verf en ballonkaperjolle FOTO’S DONNA LEWIS Tot vandag toe word die Goue Kers vir elke partytjie in Melkskommelweg bewaar aan die einde van die reënboog. Jy moet gaan kyk, net voor die son sak, want dan kan jy hom sien brand in sy goue pot Melkskommelweg-sprokie

Die Tema




Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans