Soos alle goeie feëverhale begin dié een ook met lank, lank gelede . . . Maar pleks van ’n prins wat sy prinses moet red van ’ n draak wat vuur spoeg, gaan hierdie storie oor Kallie Kaneel en Maria Soufflé. Hulle het gewoon op die planeet van suiker, sjo

Herman Lensing, SARIE kosredakteur
Inhoud


Op planeet Melkskommelweg het hulle graag partytjie gehou. Daar was nie ’n verjaardag waar daar nie ’n GROOT makietie was nie, die hele land is dan vir die fees genooi. Kallie Kaneel en Maria Soufflé was die hoofkokkedore wat partytjies gereël het en...

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans