Basiese vanieljeversiersel

Die Koek


Plaas botter in bak van elektriese menger en klits by hoë spoed tot romerige mengsel. Voeg versiersuiker alles op een slag by saam met vanieljegeursel en klits tot goed gemeng. Gebruik soos nodig.

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans