Koek sonder bak

Partytjiekoeke kan ’n vreesaanjaende uitdaging wees, maar hier is nou vir jou ’n slim plan: Maak ’n springmieliekoek sonder ’n oond met IMBO se pitte. Dit kan nie flop nie!

Maak Dit Self


Rocky roadsjokoladekoek Die koek is verspot maklik. As die mielies gepof is, is jy so te sê klaar. GENOEG VIR 1 KOEK • 60 ml sonneblomolie • 1 x 500g-sak IMBOspringmieliepitte • 1 x 300g-pak klein malvalekkers • 600g moutballe (wit- en...

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans