Stap 3

Die Koek


Pak wit meringues bo-op koek en reg rondom die basis van die koek. Plak “gebakte eiers” aan die kant van die koek. Ryg “gemorskos”-lekkers op stokkies en steek oral in die koek. Sit voor.

Read latest Sarie Partytjie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans