PATROONDOPPE – DEEL 1

Wenke vir die hantering, ontleding en sortering van doppe, asook nekwandeenvormigheid

HERLAAI


Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die...

Read latest SA Jagter Hunter online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans