EK HET ’N VRIENDIN...

Baie geluk en ’n goeie vriendin met ’n plaas

JAGVERHAAL


Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se SuidWaikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en die...

Read latest SA Jagter Hunter online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans