Ons eie besonderse BERGBOKKIES
Ribbokjag in die bergwêreld bly ’n unieke ervaring.
BERGJAG
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagte...
Read latest SA Jagter Hunter online.
Online newspapers
at PressDisplay.
Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans