STOP, DROOG EN BERGING VAN DROËWORS – DEEL 1

Deur Eloff du Toit (mede-eienaar)
KOSRUBRIEK


Met die voorbereiding en maal van die droëwors-vleis nou reeds gedoen, kan jy die wors begin stop. Die derms is skoongemaak en in lou water geweek sodat dit elasties is en maklik oor die stopper se spuitstuk kan gly. Gebruik die regte grootte...

Read latest SA Jagter Hunter online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans