DIE KWÊVOËL

“Loop vlieg, anders stop ek jou in my trofeekamer! En jy, Kruiwa, moet die indringer afskrik!” skree ek.

KAMPVUURSTORIES


Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skielike skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar in...

Read latest SA Jagter Hunter online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans