’N BEGINGEWEER – DIE MOEILIKSTE KEUSE

Die kies van jou eerste geweer is nie perdekoop nie!

“Daar is egter ’n paar oorwegings wat ’n mens kan deurwerk om rigting te gee.”

JAGGEWERE


Een van die moeilikste besluite wat ’n nuwelinggeweerkoper moet neem, is watter geweer en kaliber om aan te skaf. Dit is ’n vraag wat nóg moeiliker is om te beantwoord! Ek kan nie ’n vrou vir ’n ander man kies nie, en ook nie ’n geweer nie. Daar is...

Read latest SA Jagter Hunter online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans