Vampire-happies

Slaan you tande in dié vampierreekse op Showmax en ontmoet die kinders van die nag.

Stroomkyk


Daar is ’n byt in die herfslug en die lang nagte kom ál nader. Met die onlangse bekendstelling van die vampierreeks Let The Right One In, is Showmax gerat om jou te help om die meeste van die koue aande te maak. Hier is vyf reekse wat jou sal vermaak...

Read latest TV Plus (Afrikaans) online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans