Hillside-herinneringe

Hier is ’n terugblik na die een sepie waarvan amper almal hou en op talle tvplus-voorblaaie was: die gewilde 7de Laan.

7de Laan


Die lowerryke voorstad Hillside het sy dosis van lag, trane, drama, komedie, romanse en nóg meer gehad – en tvplus was daar sedert die eerste dag om daardie stories te vertel. “Ons gaan tvplus en die span mis wat so gaaf was,” sê die skakelbeampte...

Read latest TV Plus (Afrikaans) online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans