Die bom bars

Sanet wil Rossouw verras, maar kry dan self ’n groot skok.

Diepe Waters


Sanet (Nadia Valvekens) wil alles in haar vermoë doen om haar wankelrige huwelik met Rossouw (Altus Theart) te red en besluit om ’n verrassingspartytjie vir haar wederhelf te reël. “Sanet het al harde bene gekou in hierdie huwelik. Sy weet Rossouw is...

Read latest TV Plus (Afrikaans) online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans