Nóg Turkse vermaak

Die aktrises Claudia Jones en Natasja Jacobs doen stemwerk vir kykNET & kie se nuutste telenovelle.

Jy Is My Seun


Dit was heerlik om die afgelope jaar die drama, intriges en liefdesdriehoeke van die telenovelle Kind Van Die Noodlot te volg, en al is dit verby, wag daar nuwe kykgenot: Jy Is My Seun. Dié telenovelle gaan oor Akça (Merve Çagiran, stem van Claudia...

Read latest TV Plus (Afrikaans) online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans