Verskuilde agenda

Anel Alexander maak weer haar verskyning as Nina in Binnelanders.

Binnelanders


Die aktrise Anel Alexander (Sophia Ferreira in die Afrikaanse fliek Klein Karoo 2) is eersdaags weer op die kassie te sien in haar rol as Nina in die sepie Binnelanders. Nina het 17 jaar gelede pille by Binneland-kliniek gesteel om haar dwelmverslawing...

Read latest TV Plus (Afrikaans) online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans