Onstuitbare talent

Tinarie van Wyk Loots verbyster weer eens met haar kragtige toneelspel.

Mooiweer En Warm Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00
Drama


Die aktrise Tinarie van Wyk Loots wissel glad van een karakter na die ander. Dink maar aan haar meer onlangse TVrolle soos die saggeaarde ma Katja in die dramareeks Nêrens, Noord Kaap, die hardekwas prokureur Lara Kruger in die regsdrama Fynskrif, en...

Read latest TV Plus (Afrikaans) online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans