KERSIE OP DIE KOEK

Met hierdie vier flatervrye koekresepte uit ons toetskombuis is jy gereed vir enige feesviering. Dit is die vier resepte waarna ek keer op keer terugkeer as ek ’n spesiale koek wil bak. En met soveel variasies is die moontlikhede legio.

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: LEE SCHWAGELE
KOEKE


WARMMELK-SPONSKOEK Hierdie sponskoek is die heel eerste koek wat my ma my leer bak het en ek het dit as kind só baie gemaak dat ek die resep nou nog in my slaap sal kan opsê. Die geheim vir die koek se sukses is om vars eiers (teen kamertemperatuur)...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans