Ring van vuur

OSEANIË


Die Solomon-eilande maak deel uit van ’n streek in die Stille Oseaan wat die Vuurgordel of Ring van Vuur genoem word omdat daar baie vulkaan-uitbarstings en aardbewings voorkom. Daar is vyf vulkane op die eilande, waarvan drie as aktief beskou word....

Read latest Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans