DIE INTERNET IS VOL IDEES

Verskeie produkte is beskikbaar wat ’n oplossing vir elke denkbare kampprobleem bied, maar met dié slim planne kan jy dieselfde probleme oplos met goed wat jy reeds in die huis het.

FOEFIES ÓF NIE?


Op die internet kry ’n mens ’n groot verskeidenheid kampwenke – of hacks, soos die Engelsman dit noem. Ons weet egter te goed ’n mens kan nie alles glo wat jy op die wêreldwye web sien nie; dus het ons van die gewilder wenke self op die proef gestel om...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans