EET BUITE saam met Ilse

Al dek jy ’n tafel op jou eie stoep of in jou tuin — kos wat in die buitelug geniet word, proe net lekkerder. En hier in sonnige Suid-Afrika is somerse al fresco-etes ’n vanselfsprekende keuse. Ilse van der Merwe wys ons hoe.

Resepte en stilering: ILSE VAN DER MERWE Foto’s: TASHA SECCOMBE
AAN TAFEL MET SA KOSSKRYWERS


VYE MET GORGONZOLA IN KOMBERSE Die Britte is lief vir pigs in blankets – varkworsies wat in spek toegedraai en tot goudbruin gerooster word. Maar figs in blankets is ’n varser Mediterreense weergawe en selfs lekkerder as die gerookte vleis met ’n...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans