MAAK JOU SWARTPOT SKOON

As jy mooi na jou gietysterkookware omsien, behoort dit ’n leeftyd te hou. Maar as jy dit verwaarloos, gaan roes verwoesting saai op jou potte, panne en roosterplate. Só blaas jy nuwe lewe in hulle.

VUUR EN VLAM


Ons is almal vinnig by om te skep, maar heelwat skugterder wanneer dit tyd is om met die skottelgoed te help, veral as jy trommeldik geëet is aan die potjie wat oom Sarel gemaak het. Die potjie wat ons vir dié artikel gebruik het, was in só ’n slegte...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans