Anurognatus

VLIEËNDE DINO’S


Sê dit so an-joe-rog-NA-tus Dit beteken Padda-kakebeen As die quetzalkoatlus die grootste dino in die lug was, was die anurognatus een van die heel kleinstes. Hulle was rats en het insekte gevreet wat hulle sommer gevang het terwyl hulle vlieg

Read latest Huisgenoot Dinosourusse online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans