OSEANIË

Die kleinste vasteland op ons planeet beslaan 14 lande, onder meer Australië, Nieu-Seeland en die eilande van die Stille Oseaan

OSEANIË


e grootste deel van Oseanië lê onder die pervlak van die Stille Oseaan, wat vir ’n inressante en gevarieerde ekostelsel op land wel as in die see sorg. Die vasteland spog et van koraalriwwe tot seewierbosse, moesse tot bergwoude, en vleie tot woestyne.

Read latest Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans