MY OORLOG TEEN ADHD

Hykie Berg is ’n bekende op die kassie, maar agter die skerms het hy op sy eie teen monsters in sy lewe geveg. Hy vertel in sy jongste boek in rou en eerlike woorde hoe hy ADHD die stryd aangesê het. Hy deel ’n uittreksel uit die boek

Boekuittreksel


Verslawing is ’n lewensbedreigende siekte, ’n siekte wat nooit ten volle genees kan word nie. Dit kan egter aangepak, hanteer, ten diepste blootgelê en doeltreffend beveg word [...] Vandag kan ek sê dat ek uit aktiewe verslawing losgebreek het. Dit...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans