SLIM BUITE DIE BOKS

Hoewel die meeste van hulle gelewe het voordat ADHD gedefinieer is, sluit die lys van bekende wetenskaplikes wat kenmerke van ADHD getoon het van die slimste mense in die geskiedenis in.

Omarm dit


Albert Einstein was vergeetagtig en chaoties, en het afgesien van sy intellek ook eienskappe van ADHD openbaar. Dit het hom nie gekeer om die teorie van relatiwiteit en die massa-energie-ekwivalensie te formuleer nie. Hy het die reëls geformuleer wat...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans