DIE GALÁPAGOSEILANDE

’n Evolusie-uitstalkas

SUID-AMERIKA


Met reuse-skilpaaie, swemmende likkewane, eksentrieke voëls en aktiewe vulkane is dit geen wonder dat die Galápagos-eilande deur die jare die inspirasie vir eindelose verhale was nie. Dit lê sowat 1 000 km van die kus van Ecuador af en bestaan uit ’n...

Read latest Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans