DIENS DIE KOPPELSTUK

Die meeste woonwaens wat voor of in 2009 gebou is, het ’n gietysterkoppelstukkop, maar van die nuwes kom met ’n staalkop wat eenvoudig oor die sleepstang gly. Terwyl staalkoppe minder onderhoud verg, kort die gietysterkoppe meer aandag. Ons kyk ’n bietjie nader.

SPRING AAN DIE WERK


Versien jou wa se koppelstuk minstens een keer per jaar of, selfs beter, voor en ná elke vakansie. Wanneer jy hom self diens, maak seker jy skroef alles deeglik vas en dat jy nie agterna met los onderdeeltjies sit wat ’n noodsaaklike doel dien nie. Jy...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans