LANG ELSIE SE KRAAL

Voorblad


Kampplek 17 staanplekke met krag (3 daarsonder) sonder veel koelte. Ablusiegeriewe Baie skoon en netjies – sluit ’n opwasplek en kombuis in. Die wasmasjiene werk met ruilmunte. Aankoms- en vertrektyd 14:00 en 10:00. Kontak 028 514 2735 reservations@...

Read latest Weg! Ry & Sleep - Oordgids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans