Eosinopterieks

GEVEERDE DINO’S


Sê dit so IE-oe-si-NOP-te-rieks Dit beteken Vroeë Chinese veer Hoogte 30 cm Gewig 400 gram Kos Insekte Dié klein dino lyk baie soos ’n moderne voël. Maar hulle het nie juis gevlieg nie – hul vlerkies was nie wyd genoeg nie.

Read latest Huisgenoot Dinosourusse online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans