Met die hand uitgesoek

Op soek na ’n unieke geskenk vir ’n spesiale dag, ’n dankiesê-geskenk vir ’n gasheer of -vrou, of vir iets moois om jou tafel te versier? Hier is ’n paar van my Trots Suid-Afrikaanse gunstelinge.

Deur Arina du Plessis
BOEREKOS


MAN MAAK VUUR Ek lag nog gereeld oor wat die boerekoskoningin Dine van Zyl eenkeer vir my gesê het toe ons ’n potjiekos-artikel by haar huis afgeneem het en ons oor mans se liefde vir vuurmaak begin praat het: “Kyk, jy kan vir ’n man sê sy selfoon is...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans