ERFENISKOS wat proe soos huis

Vier ’n spesiale dag met Trots SuidAfrikaanse geure en maklik-om-temaak-huiskos propvol smake wat jou laat terugverlang na ’n ma of ouma se onthoukos.

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: LEE SCHWAGELE Model: SHEILA DANIELS
ERFENISDAG | TROTS SUID-AFRIKAANS


WERKSKEDULE 2 dae vooraf: Maak die yskasmelktert. 1 dag vooraf: Maak die bobotie se vulsel, skep in die oondbak en verkoel. Stowe die perskes (of kook die pampoen) en verkoel. Die oggend vooraf: Maak die tamatie-en-uieslaai. 1-2 uur...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans