NUUSKIERIGHEID WOORDE & KENNIS

Wanneer dit by skryf kom, kan BIANCA DU PLESSIS toor met woorde. Haar liefde vir joernalistiek en duidelike, eerlike inhoud maak haar die ruggraat van die artikels wat volg. Sy is enig in haar soort as joernalis, en verstaan die belangrikheid van kennis en navorsing. Sy is ’n meesterskrywer. Bowenal is sy ook op haar eie reis met ADHD. Sy verstaan hoe belangrik dit is om ingelig te wees wanneer dit kom by die maak van die regte keuses om ’n beter wêreld te skep vir jou kind. Leer ken haar ’n bietjie beter ...

Ontmoet die kenner


Vertel ’n bietjie meer van jouself. Ek is ’n vryskutskrywer vir gedrukte media en televisie. Ek woon saam met my man en 11-jarige seun op ’n plaas in die Stellenbosch-omgewing. Het jy ’n persoonlike belang by ADHD? Ek het altyd grappenderwys gesê...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans