Paasfees op die PLAAS

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS Modelle: HEMPIES DU TOIT, WILLEM, LOUANNE, DAWID EN WILLEM-LUKAS BRIEDENHANN, JEAN BOTHA en ROZANNE CLAASE
PAASFEES


Annandale, die oudste wynplaas in die Helderbergvallei, waar van Suid-Afrika se beste en duurste rooiwyne gemaak word, is sedert 1996 die tuiste van Hempies du Toit, oud-Springbok en vyfde generasie wynmaker, en sy familie. Hier maak hulle rooiwyn...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans