GROETE UIT GRIEKELAND

Met ’n tafel in blou en wit getooi met suurlemoene en sitrustakkies as versiering — en bros pita, lamsvleis en olywe op tafel — sal jy jou maklik kan verbeel jy kuier op ’n Griekse eiland.

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: LEE SCHWAGELE
EET OM DIE WÊRELD |


WERKSKEDULE Tot 3 dae vooraf: Bak die stroopkoek en brosbrood. 2 dae vooraf: Marineer die olywe. 1 dag voor die tyd: Vul en vou die kaaspasteitjies, en verkoel of vries tot benodig. Oggend van die ete: Maak die stroop vir die pons. Kook die...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans