SEILSORG

’n Tent is soos die getroude lewe: As jy aandag en liefde gee, loop alles klopdisselboom, maar as jy dit afskeep is buite slaap jou voorland.

HOU ’N OOG


Woonwatente word steeds van seil vervaardig – net soos ’n dekade of twee gelede. Tog verskil vandag se materiale heelwat vergeleke met dié uit die ou dae. Hedendaagse tentseil kan ’n leeftyd hou, maar die leeftyd van die tent hang af van hoe jy daarna...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans