Nagtelike waterlelies

AFRIKA


Waterlelies wat snags ook blom, versier die water van die delta en ’n mens kan soms ’n padda of voël op die enorme blomblare te sien kry. Die groot blare verskaf skaduwee en beskerming aan die visse en insekte in die water.

Read latest Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans