KONTROLEER JUL GESONDHEID

Alle kinders, met of sonder ADHD, het ’n dieet nodig wat ryk is aan groente, vrugte, volgraan, proteïen en gesonde vette.

Lê die grondslag vir ’n gesonde liggaam met ’n gesonde dieet ryk aan vars, ongeprosesseerde kosse.

Wat ons eet


Koolhidrate (grane, vrugte) beïnvloed bloedsuikervlakke, breinfunksionering en gemoed. Die rangorde van koolhidrate in kosse na aanleiding van hoe dit bloedsuikervlakke beïnvloed, staan bekend as die glisemiese indeks (GI). Koolhidrate met ’n lae...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans